Ouma Mollie gaan terug skool toe by Fanie Viljoen

by BabyYumYum
Ouma Mollie gaan terug skool toe by Fanie Viljoen
Ouma Mollie gaan terug skool toe
Categories: ,
Publisher:
Published: July 1, 2023
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe. Gaan sy soet wees? Of gaan sy die arme onderwysers moedeloos maak? Maar, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.

Ouma Mollie gaan terug skool toe by Fanie Viljoen book review

Learning a new language can be daunting but this sweet little book is perfect to learn Afrikaans in a fully English household, it can be difficult to help them with learning new languages. Not to worry though this book makes learning easy and fun-ny.

See more book reviews at BabyYumYum

View and buy more books online 


Leave a Comment

Rate this review