Daar’s ‘n Towerponie in my bed by Martelize Faber

by BabyYumYum
Daar’s ‘n Towerponie in my bed by Martelize Faber
BabyYumYum Book Review
Publisher:
Illustrator: Elsabé Ebersöhn (Illustrator)
Published: March 1 2023
Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander...Wanneer Lia se ma in die hospitaal opgeneem word, gee Lia se ouers vir haar ’n geskenkpakkie: ’n skulp, ’n sepie, ’n haarknippie en ’n towerponie genaamd Reënboog om haar te troos. Min weet hulle presies hoeveel Reënboog haar deur die moeilike tyd gaan help! Lia en Reënboog sal kinders op ’n toweragtige reis neem…

Daar’s ‘n Towerponie in my bed by Martelize Faber book review

The story of a child missing her mother, who went to the hospital, the child is given a unicorn toy to comfort her while her mother is away. Adventure-packed yet manages to convey that imagination is an amazing attribute.

See more book reviews at BabyYumYum

View and buy more books online 


Leave a Comment

Rate this review